Peter Klein onderhoud (Engels)

Peter Klein onderhoud (Engels)

0 0 11 months ago
Sakeliga se hoof van finansies en bedryf, Dirk Scheepers, het onlangs met professor Peter Klein oor die Covid-19-krisis gesels. Prof Klein is ‘n professor van ekonomie en entrepreneurskap by Baylor Universiteit in die VSA. Prof Klein was die hoofaanbieder by Sakeliga se seminaar, Ekonomie vir Besluitnemers, in September 2019.

Die gesprek fokus op die Covid-19-krisis, grendelmaatreëls en beskou die krisis vanuit verskillende hoeke. Prof Klein verhelder die ekonomie van krisisse en ... See More

Find us on Facebook